Successfully reported
+69

Wapad Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedaris Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Vanaf R920 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Wapad Gastehuis is in 'n stil area aan die rand van die dorp in Nieuwoudtville geleë. Die historiese sandsteengeboue is opgeknap om voorsiening te maak vir groepe van tot 11 mense.

Gerieflike verblyf word in 5 eenhede met hul eie badkamers gebied. Elke eenheid is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis bied braaigeriewe en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Die ligging bied maklike toegang tot winkels en restaurante in die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Lisa S
Saam met lewensmaat
5.0
Everything we needed for a comfortable overnight stop including fresh milk. We loved our stay in this peaceful and charming accommodati...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Rob R
5.0
Clean, comfortable, welcoming. A well presented delight, with little touches that made a difference. We were well received and enjoyed ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Germaine J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en lekker blyplek. Die plek is baie netjies en skoon. Ons het twee nagte oorgebly en baie lekker gebly. Ook geen bekommernis gehad oor veilighe...
Sien meer
Sep 2025
Kim R
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. Lovely location. Clean rooms. Very pleasant hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Dian K
Saam met vriende
5.0
Ons het baie lekker geslaap. Die beddegoed en dekor is van die mooiste en die beste. Die gasvrou het koffie, tee, suiker en melk in die kamers vir ons...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marilette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Drommedaris Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Wapad Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 920
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedaris Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2b7bfdae8d5acf6bdc0d93383156fc1f276f9438e6636a4c82b21317b22f08744cc3a66042ed6aca982e44fcdbab0e9b3c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 Drommedaris Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -31.378567679213 19.103923792448
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang