Successfully reported

Warthog's Den

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elsa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons was verras met die gasvryheid en goed toegeruste blyplek en kunstig versier. Ons wegbreek na Kranspoort Vakansiedorp was 'n buitengewone opwindende ervaring. Johan en Adélle van Zyl van Warthog's Den waar ons tuisgegaan het, was ongelooflik aangenaam. Ons het so lekker saam gekuier. Die blyplek is uiters smaakvol en goed toegerus. Die stilte en die mooi omgewing van die heerlike Bosveld omring jou. Wildritte, staproetes en ryk voëllewe is alles deel van die lekker. As jy hou van die stilte en Bosveld omgewing, is Warthog's Den hoog aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekende verblyf in Kranspoort! Wat 'n wonderlike ervaring en het alle verwagtinge oortref van oorbly in Warthog Den. Pragtige, skoon plek in die bos en als wat jy nodig het. Dan was die 4×4 rit ongelooflik van die hoogste gehalte en dankie Johan, julle is wonderlike gaste-eienaars en het ons met ope arms ontvang as gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelle
Warthog's Den
Johannes, Baie dankie vir die positiewe resensie. Dis vir ons 'n eer om ons gaste se verblyf 'n onvergeetlike ervaring te maak. Groete, Adélle

Liezl L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasties. Verblyf was fantasties. Skoon, netjies, goed toegerus. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelle
Warthog's Den
Hi Liezl, Baie dankie vir 'n opregte, positiewe resensie. Ons sal julle enige tyd graag weer akkommodeer. Dit was vir ons net 'n plesier! Johan & Adélle

Amanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ongelooflik lekker en sal weer gaan kuier. Ons het baie lekker gebly. Gasvryheid is 12 uit 10. Kamer was mooi en netjies. Gasheer en vrou het regtig uit hulle pad gegaan om dit vir ons spesiaal te maak. My man se eerste wildsrit en hy het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelle
Warthog's Den
Dankie Amanda! Was lekker om jou kamer bietjie op te dollie met ʼn paar verrassings vir jou 1ste aand as getroude paartjie. Nogmaals geluk en vreugde op jou nuwe lewenspad. Ons wildrit is natuurlik altyd ʼn treffer vir oud en jonk en ons kon sien John het dit werklik baie geniet! Ek glo jy gaan weer vir ons kom kuier. Groete, Adélle

Richard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Ons het 'n aangename tyd daar spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelle
Warthog's Den
Hi Richard Dankie vir jou resensie. Jul was regtig baie oulike, gemaklike gaste. Nogmaals jammer oor daai "geyser" wat vol stories was om die water te verhit! Gelukkig kon ons darem 'n plan B maak, wat vir jul aanvaarbaar was. Hoop jul kom weer in die toekoms! Groete, Adélle

Michiel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Sterk aanbeveel. Baie lekker gebly, die eenhede het aan al ons vereistes voldoen en was beide skoon en netjies met baie vriendelike en gesellige eienaars. Sal aanbeveel aan enige iemand wat blyplek benodig in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelle
Warthog's Den
Hi Michiel, Dankie vir jou positiewe resensie. Dit was vir ons ‘n plesier om sulke aangename gaste te akkommodeer. Hoop jul kom kuier weer by ons! Groete Adélle

Hannes E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Absoluut die moeite werd! Ons het heerlik gerus. Alles is gerieflik en prakties ingerig. Daar is klein detail wat van gasvryheid getuig, bv. beskuit en sjerrie. Ons kan die wildrit ook baie sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelle
Warthog's Den
Hallo Hannes, Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop om julle weer te sien. Ek mag maar self sê, ons wildritte is vir baie gaste 'n hoogtepunt. Groete, Adélle

Lesley V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Fantastic. Comfortable accommodation, classy finishes. Super pool for the heat and birds and game roaming around. Total relaxation. Thank you for exactly what we were looking for. Comfortable R&R.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelle
Warthog's Den
Hi Lesley, Thank you so much for the great review, much appreciated! Hope to see you again in the future. Regards,

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Absolutely stunning. Had a wonderful relaxing weekend with the beautiful Bushveld surroundings. Will be back very soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelle
Warthog's Den
Hi Chris, Thank you so much for your positive review. We will gladly host you again! Regards, Adélle

Ulrike S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

The most beautiful accommodation on our four-week trip in South Africa. Lovely location, very warm welcome and caring service all 4 days! Almost like paradise - especially with the lovely hosts who always had new ideas to enrich our stay. Thank you so much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adelle
Warthog's Den
Hi Ulrike, Thank you so much for the positive review. We enjoyed it so much to host your group! Certainly hope you'll visit us again when you come to South Africa. Warm regards, Johan & Adelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 940
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 940
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 451 Karp Crescent, Kranspoort Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5OTgyNzNmLTA3YzYtNDc4Yy04MmFhLTg1YjYwNjc0ZTZlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 451 Karp Crescent Kranspoort Vakansiedorp 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.425403295382 29.437174201012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang