Warthog's Den
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 2 aanbiedinge per maand.Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Nguni
- Selfsorg
- Giraffe
- Selfsorg
- Wildehond
- Selgs verblyf
- Tarrentaal Safaritent
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R950 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Huisreëls sal met inklok in detail bespreek word. Inklok is onderhewig aan die ondertekening van 'n vrywaringsdokument.
Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste word gevra om hul eie swemhanddoeke saam te bring.
Die breekskadedeposito is betaalbaar in kontant met aankoms. Daar is nie kredietkaartfasiliteite nie. Die breekskadedeposito sal in gaste se bankrekening terugbetaal word binne 5 werksdae na vertrek, indien alles in orde is.
'n Heerlike ontbyt kan op versoek gereël word en word op die gastehuis se stoep bedien. Ontbyt word enige tyd tussen 09:00 en 11:30 bedien volgens reëling.
Avontuur-wildritte saam met 'n FGASA-gekwalifiseerde veldgids is beskikbaar. Dit duur ongeveer 3 uur teen 'n ekstra koste. Kinders onder 2 jaar ry gratis saam.
'n Goeie opsie na 'n oggend wildrit is óf 'n Buffet óf Kontinentale laatontbyt. Dit is teen 'n ekstra koste. Reël asseblief ten minste 2 dae voor die inklokdatum om tydige aanvulling van vars kos moontlik te maak.
Warthog's Den se begeleide 4x4 avontuurwildritte met FGASA-gekwalifiseerde gidse is ook baie gewild.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Harde musiek en geraas sal nie geduld word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 451 Karp Crescent, Kranspoort Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang