WaTa House
Beskrywing
Hierdie knus suite bied volledige privaatheid met sy eie ingang en buiteruimte, en is ideaal vir 'n enkellopende gas of 'n paartjie wat 'n rustige wegbreek van die stad soek. Die suite is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n volledige badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, sowel as eetgerei en breekware, en is ideaal vir die voorbereiding van ligte maaltye. Die suite beskik ook oor lugversorging, gratis WiFi en 'n volledige DStv-pakket vir vermaak. Gaste kan ontspan in hul eie rustige ruimte en 'n gemaklike, rustige verblyf geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Kinderbedjie
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die eienaar se troeteldiere op die perseel woon en gaste word vriendelik gevra om hulle tydens hul verblyf kos te gee.
Ekstra gaste kan geakkommodeer word deur vooraf reëlings teen 'n ekstra koste per persoon.
Gaste word gevra om hul eie swemhanddoeke saam te bring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Leefarea
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die eienaar se troeteldiere op die perseel woon en gaste word vriendelik gevra om hulle tydens hul verblyf kos te gee.
Ekstra gaste kan geakkommodeer word deur vooraf reëlings teen 'n ekstra koste per persoon.
Gaste word gevra om hul eie swemhanddoeke saam te bring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10B Church Avenue, Felixton, 3875, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang