Waterberg Hideaway
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lenong Drive, Farm Groothoek, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R1 690 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Waterberg Hideaway is op 'n plaas in die majestueuse Waterberge geleë waar mens rustigheid kan ervaar. Die plaas word omring deur die Marakele Nasionale Park, en verskeie diere loop vrylik op die plaas rond.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan altesaam 6 gaste. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 2 aparte storte. Die kothuis beskik ook oor 'n oopplan-leefarea en -eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel en stoele en 'n sitkamer. Die kothuis beskik ook oor 'n kaggel en 'n 'cocktail-dek'.
Die kothuis is ideaal vir diegene wat uit die gewoel van die lewe wil ontsnap en weer met die natuur wil kontak maak. Die plaas bied roetes wat geskik is vir stap en hardloop, en sterrekykers kan die pragtige naghemel geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Reinhild Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Lenong Drive, Farm Groothoek, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Waterberg Hideaway het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lenong Drive, Farm Groothoek, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang