Successfully reported
+8

Waterbron

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 25 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 18 Reservoir Street, Amandelrug, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 R1 125 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Waterbron is 'n pragtige selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë in die tuin van die eienaar se eiendom in Malmesbury. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en rustige tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie dorp.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.

Die aparte kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens beskik die woonstel oor lugversorging en 'n slim-TV met stromingsdienste. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n stil hoekie met 'n bankie en 'n fontein, 'n vuurput en 'n gedeelde swembad geniet. Veilige onderdakparkering en sonkrag met rugsteunbatterye is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. 'n Park is ongeveer 700 m weg waar gaste stap- en fietsroetes kan geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Oliver B
5.0
Just perfect, a lovely place. Just a perfect place to spend some time in Malmesbury.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Tanya K
Saam met lewensmaat
5.0
'n Absolute juweel in Malmesbury. Gasvrou is puik, plekkie baie privaat! Dit was absoluut 'n fantastiese oorbly. Waterbron is 'n uitstekende selfsorg ...
Sien meer
Sep 2025
Shirlene F
Saam met lewensmaat
5.0
Huis weg van die huis. Baie lekker en rustige atmosfeer en veilig. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Sep 2025
Gideon D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek met baie vriendelike diens! Sal vir seker weer daar oorbly! Baie lekker gebly! Sal dit beslis aanbeveel.
Jun 2025
Adolf G
Saam met lewensmaat
4.8
Elbé het ons vriendelik ontvang. Heerlike vrugteslaai in yskas. Baie lekker gebly. Luuks, pragtig en gasvry.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elbé Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 18 Reservoir Street, Amandelrug, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waterbron het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 18 Reservoir Street, Amandelrug, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd47605fda8f85f023b59d3761dfb0cfebab47c4e142e66dfa0008ce1b00ec3f2378df8229353f1c6b9fc20d83aba9097f2aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 18 Reservoir Street Amandelrug 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.46016342908 18.735410717197
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang