Successfully reported
+46

Watersedge 3

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 First Avenue, Watersedge Apartment 3, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Melkbosstrand is 'n kusdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika, noord van Big Bay en Bloubergstrand, 25 km vanaf Kaapstad, Waterfront en 30 min vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dit is 'n gerieflike volledig toegeruste selfsorgwoonstel met twee slaapkamers en twee en suite-badkamers, storte in albei badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n oopontwerpbadkamer. Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien om jou verblyf ekstra gemaklik te maak. Die eenheid beskik ook oor WiFi en 'n slim-TV met DStv en Netflix.

Geleë op die grondvloer, reg op die strand met asemrowende uitsigte oor Tafelberg, Robbeneiland en Natuurreservaat. Gaste het direkte toegang tot die strand vanaf die woonstel.

Van jou bed in die hoofslaapkamer sal jy sien hoe die see teen die rotse kabbel. Alle linne sal voorsien word en 'n skoonmaakdiens kan gereël word tydens jou verblyf teen ekstra koste. Neem asseblief kennis dat geen diere toegelaat word nie.

WiFi is beskikbaar in die woonstel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jeanette Z
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Plekkie is pragtig en ligging is perfek.
Jul 2025
Bennie H
Saam met vriende
5.0
Was meer as wat ek verwag het. Baie lekker, beveel dit aan.
Mrt 2025
Karen B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus. Mooiste uitsig met beste privaatheid. Baie skoon en netjies. Baie goed toegerus en die beste uitsig en privaatheid!
Mrt 2025
Liesl C
Saam met vriende
5.0
Awesome! Dit was asemrowend mooi om so na aan die see te wees. Ons het regtig baie lekker gebly!
Mrt 2025
Dawid S
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend pragtig. Pragtige plek met asemrowende uitsig. Baie rustig en stil. Gasvrou baie vriendelik.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 116

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 45 First Avenue, Watersedge Apartment 3, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Watersedge 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 First Avenue, Watersedge Apartment 3, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65cf2aad0ca72dd33bda701a917d5b324dbe3f7781dfab66a5055b8e24c7eb71bb34634f97cbfc5e597a8ac6d1712a4de7d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 98 5 1 5 45 First Avenue Watersedge Apartment 3 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.731801435256 18.435552724854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang