Waterside Magic
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sun Valley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Waterside Magic is 'n selfsorg-chalet in die River Club Resort in Knysna met asemrowende uitsigte oor die strandmeer.
Hierdie smaakvol ontwerpte chalet bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het direkte toegang tot die balkon met pragtige uitsigte. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gehalte-linne, sowel as bad- en strandhanddoeke, word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike sitkamerstel en sluit 'n TV en 'n aangewese werkruimte in. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste kan maaltye met asemrowende uitsigte op die gemeubileerde balkon geniet, wat ook 'n braai-area het. Bykomende geriewe sluit in toegang tot die gedeelde vermaaklikheidsarea, 'n putt-putt-baan en 'n swembad. Veilige parkering is beskikbaar dwarsdeur die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sun Valley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sun Valley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang