Waterval
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n grondpad wat na die verblyf lei, en daar word voorgestel dat 'n 4x4-voertuig gebruik word om toegang tot die verblyf te kry, veral in reënweer. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voor aankoms, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Neem asseblief kennis dat daar van jou verwag word om die volledige bepalings en voorwaardes soos verskaf deur die instansie met bespreking te aanvaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Kruisfontein Road, Waterval Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang