Successfully reported

Watervalsrivier

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gericke V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Fantasties, Karoo rustigheid op sy beste! Ek het die plek geboek vir my vrou en dogtertjie gedurende die Okt 2025 skoolvakansie vir 2 nagte. Hulle het die tyd van hul lewe gehad en kan nie ophou praat van hoe lekker dit was en hoe vriendelik en gasvry dit daar is nie. Sal beslis weer hier boek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lekker! Ons het heerlik gebly! Dankie aan ons gasheer en gasvrou vir julle pragtige plek en gasvryheid. Hopelik sien ons erens weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilka B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ons het heerlik as 'n gesin saam gekuier. Ons het heerlik gebly en baie welkom gevoel. Die kinders het die swembad vreeslik geniet en ure geswem. Ons kamers was pragtig gedekoreer. Die lugverkoeler was 'n bonus in die warm weer. Ons beveel die verblyf sterk aan en wens ons kon 'n paar dae ekstra gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamy-lee B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Lovely. Lovely experience. The space has a lot of potential. All basic needs are thought of. Excited to see how it develops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gavin H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Great relaxing Karoo stay. Beautiful place. Great facilities. Dogs! Lovely and helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Die stilte praat. Ons is met ope arms verwelkom en het dadelik tuis gevoel by Watervalsrivier Farm. Soveel so, dat binne die eerste 30min het ons besluit om nog 'n aand te boek en 'n ekstra dag te bly. Die stilte was 'n lied vir die siel, met die vlamme wat wapper by die vuur, die son se strale wat nag sê, met 'n pienk, oranje, rooi, pers horison; "nature showed off, and from Watervalsrivier Farm we could enjoy every moment". En die yskoue swembad was 'n ervaring gewees. Dit was pragtig en die mense was baie aangenaam. Ons gaan definitief weer hier kuier wanneer ons in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Baie aangenaam, baie lekker ervaring, beveel aan, vir lekker ontspan in die Karoo. Beveel die plek aan vir lekker ontspan en kuier. Ware oase in die hartjie van die Karoo. Vir 'n wegbreek en voete weer te vind in gerief en stilte! Swem damme en dek vir lui lekker afkoel en kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watervalsrivier, R353, Kruidfontein road, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c577a84d74d96d220753de78c88beeef21c48095cd3b9ed5d3cfcd36643a1e1eca42de03d73dc164999e476300138951ce8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Watervalsrivier R353, Kruidfontein road 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.999104620936 21.996292320915
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang