Successfully reported
+26

Watervalsrivier

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watervalsrivier, R353, Kruidfontein road, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Watervalsrivier is 'n plaas net buite Prins Albert in die Karoo wat 'n rustige verblyf bied met karoo-sonsondergange en pragtige uitsigte.

Verblyf beskik oor 4 slaapkamers wat individueel gemeubileer is. Die kamers met lugversorging is elk ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf stort, 'n wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie met tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi regdeur die eenhede in.

Daar is gemeenskaplike areas op die perseel beskikbaar wat 'n leefarea, 'n kombuisarea, 'n sitkamer met 'n TV en 'n knus kaggel, 'n lieflike tuin, 'n sprankelende swembad met 'n dek, en binne- en buitebraai-areas insluit. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Watervalsrivier, R353, Kruidfontein road, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Watervalsrivier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watervalsrivier, R353, Kruidfontein road, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c577a84d74d96d220753de78c88beeef21c48095cd3b9ed5d3cfcd36643a1e1eca42de03d73dc164999e476300138951ce8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Watervalsrivier R353, Kruidfontein road 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.999104620936 21.996292320915
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang