Successfully reported

Waverley Manor Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Rayno V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Brilliant. Extremely friendly personnel, felt very welcome, will certainly make use of this guesthouse again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joannie G
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Ongelooflik lekker! Die hele gasvrou-span is so vriendelik en akkommoderend! Ongelooflik lekker gewees! Die hele gasvrou-span is so vriendelik, behulpsaam en akkommoderend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Bespreek gerus. Fantastiese diens ontvang, ons het op die nippertjie bespreek. Ons was dringend op soek na 'n slaapplek en hulle was meer as bereid om ons te akkommodeer op sulke kort kennisgewing. Baie netjiese kamers en die personeel is wonderlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle D
1 nag
5.0
Mei 2024

Great overnight stay! The room was clean, tidy and comfortable. The host was very friendly. Perfectly good stay on a night just passing through Bloemfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-albert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Héérlike verblyf in Bloemfontein. Sandra het soveel moeite gedoen om seker te maak ons bly baie lekker by Waverley Manor Guesthouse. Ons kan dit vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

L P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Heerlik. Baie gasvry en baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dawn W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Baie netjies en goed geleë. Was baie goed geleë, en die kamers baie netjies en ruim, die personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania R
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

'n Huis weg van die huis. Met aankoms baie vriendelik gegroet, geen gesloer na kamer. Kamer netjies en skoon. Ligging was naby winkelsentrum. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Waverley Manor Guesthouse
Tania, baie dankie vir jou besoek aan Waverley Manor Gastehuis. Glo ons gaan jou gou weer sien. geniet die dag Vriendelike Waverley Manor Groete Sandra

Abraham W
1 nag
4.2
Okt 2023

Baie gerieflik met baie goeie en vriendelike diens. Baie gerieflik met baie goeie en vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gary B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2022

Hostess very hospitable and helpful. Lovely breakfast and large comfortable room. Nice big TV screen in the room. Pleasant communal lounge with fireplace. Safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sandra
Waverley Manor Guesthouse
The guests make it possible for me to go that extra mile.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 227
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 227
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 227
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 160 Waverley Road, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3321758a000741b03c7bebf491c22bb68a8f9b8e729e8a30edae8819b7ce812238a9616149570dbf22238b396996411efc5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 227 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 160 Waverley Road Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.08383 26.21475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang