Wavescape
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 178 Main Road, Muizenberg, Cape Town, 7950, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Wavescape is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Muizenberg. Dit bied uitgestrekte see-uitsigte en voorsien alles wat nodig is vir 'n gemaklike en aangename verblyf. Gaste kan 'n kort entjie na Muizenberg-strand stap en die verskeidenheid nabygeleë restaurante verken, wat dit 'n gerieflike basis maak vir 'n ontspannende seevakansie.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid maak oop na 'n klein balkon met buitesitplek, met panoramiese uitsigte oor die see. Dit is die ideale plek om 'n oggendkoffie te geniet of net te ontspan deur die natuur reg voor jou in te neem.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mark Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 178 Main Road, Muizenberg, Cape Town, 7950, Wes-Kaap
- Gaste dink Wavescape het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 178 Main Road, Muizenberg, Cape Town, 7950, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang