Successfully reported
+29

Webbs

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 169 Uitlander Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Webbs is 'n bekoorlike huis met 2 aparte selfsorgkamers in 'n rustige buurt in Vryheid. Elke kamer het 'n privaat ingang en is op die eienaar se perseel.

Elke oopplan-kamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, 'n en suite-badkamer, 'n TV met stroomdienste, 'n yskas-vrieskas of 'n yskassie en verhit-en-eetgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sit- en eetarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Beide kamers lei na 'n onderdakstoep. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die verblyf is naby winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Maxie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Ons is baie vriendelik ontvang. Baie netjies en goed toegeruste eenheid. Heerlik koel binne.
Nov 2024
Cyril N
Saam met lewensmaat
5.0
The best place for my next visit to Vryheid. We were at Webbs for 3 days and we enjoyed our stay at Webbs. The self-catering unit was i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Dean E
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en lekker. Was awesome en naby winkels en restaurante.
Okt 2024
Gys B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjiese plek om by tuis te gaan. Ons het baie lekker tuisgegaan by Webbs. Ons was baie vriendelik ontvang deur die gasheer en ons het dadeli...
Sien meer
Jun 2024
Stella C
5.0
Waarde vir geld. Ek het baie lekker gebly by Webbs, dit is regtig 'n pragtige gastehuis teen 'n baie bekostigbare tarief. Die plekkie is stylvol en ba...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 169 Uitlander Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Webbs het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 169 Uitlander Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc88be1bc39a60effe48b097cbb282bd9a0a2f9cb8ef8b4f4e8fbbbc189da160d082c4bb47a9929157a772dd29978976335b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 169 Uitlander Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -27.77544286855 30.794064013492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang