Successfully reported

Wegbreek Ramsgate

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asseblief daarop dat die eienaars nie op die perseel woon nie, maar gaste is welkom om hulle te eniger tyd te kontak indien hulle enige navrae het.


Laat inkloktyd moet vooraf gereël word. Gaste moet die woonstel se voordeur gebruik met aankoms en vertrek. Die sleutels moet weer in die sleutelkassie gelaat word wanneer hulle vertrek.


Die sleutel word in 'n sleutelkassie agter in die woonstel gehou, by die lugversorging se buite-eenheid. Die sleutel gee gaste toegang tot die voordeur van die woonstel, wat aan die see grens. Die woonstel is op die onderste verdieping aan die linkerkant. Die sleutelkassiekode sal per SMS aan gaste gestuur word voor inkloktyd.


Die motorhuis is gemerk nr. 4, maar dit is baie klein en nie alle voertuie pas binne nie, gaste is meer as welkom om dit te gebruik.


Maak asseblief seker dat deure en vensters saans toe is vir gaste se veiligheid.


Vure mag slegs by die buitebraaigeriewe gemaak word.


Let asseblief daarop dat die woonstel nie Wi-Fi het nie, maar dit het wel 'n televisie.


Die lugversorger is buite werking en verkoel nie; daarom word dit nie as een van die geriewe gelys nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone Road, Impahla Court No 4, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA531dd4b4bc1df3bf6b71a78c2d701447acafa553327d45e805f9853088da62e743fbd32eb34090364ad698a7aff14a60bc4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 29 5 1 5 Bidstone Road Impahla Court No 4 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.887760552705 30.350748166305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang