Successfully reported

Wegkomkans B&B

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Kobus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Aangenaam en baie lekker. Dit was baie lekker, sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stiaan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Vriendelike mense, rustige atmosfeer, naby heerlike eet plekke. Baie vriendelike gasvrou en lekker plekke om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Het was helemaal volgens verwachting. Was heerlijk, het was een gastvrij onthaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stef C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie lekker gebly in die Brandwaterkom, Clarens en die nabygeleë nasionale park besoek. Goeie waarde vir geld, Paula is baie aangenaam en laat mens tuis voel. Haar konfyt is ook heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-ann J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2022

Had a lovely stay. Paula is very friendly and makes you feel at ease.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannalie C
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2021

Alles was in orde. Alles was in orde met ons aankoms. Die plek is netjies met 'n lekker ontbyt. Lekker kuierplek. Sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2016

Wegkomskans bied gerieflike verblyf en is ideaal geleë in die Oos-Vrystaatse natuurskoon. Dit is die tweede keer wat ek by Wegkomskans oorbly. Paula is 'n hartlike gasvrou en die ontbyt was elke oggend 'n feesmaal. Ons het gerus na liggaam en na gees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2016

Gasvry en vriendelike gasvrou. Goed ontvang en kon lekker kuier asof dit jou eie huis is. Heerlike ontbyt was bedien.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hertzog V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2016

Baie gasvry met 'n lekker ontbyt. Ons het die verblyf baie geniet en Paula was baie gasvry. Die kamers is baie gemaklik en ruim genoeg. Die ontbyt was heerlik. Ons het vir 'n keer nie warm water gehad nie - vermoed die middel deel 'n geyser met ander kamer wat groot bad het. Sou aanbeveel dat elke kamer 'n aparte geyser het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Deborah C
1 nag
4.2
Apr 2016

Good value for money. A lovely place but probably best suited for one or two nights' stay. Comfortable bed and very clean. Paula was very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Theron Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzOGFiOThmLTBlNWUtNDg5ZC05NTE0LWQwZjBjMWQyODBiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 26 Theron Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.623084719201 28.208116292953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang