The Gem
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenhurst Road 21, Welcome Glen, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R2 976 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Hierdie woonstel is 'n paar minute van Simonstad en binne 10 minute van Kalkbaai geleë en bied selfsorgverblyf vir tot 5 gaste, ideaal vir paartjies of gesinne.
Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. 'n Reisbedjie en 'n hoë stoel is op aanvraag beskikbaar. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort en dubbelwasbakke. Die oopplan-sitkamer het 'n binnenshuise kaggel en grens aan 'n volledig toegeruste kombuis. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n privaat balkon met afrolgordyne, 'n ingeboude braai en uitsigte oor die vallei. Die eiendom bied ook 'n privaat swembad met sonstoele gedurende die somermaande en 'n borrelbad vir gaste se gebruik.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in Boulders-strand, Kaappunt Natuurreservaat, en verskeie staproetes en skilderagtige ritte, alles binne 20 kilometer.
Kamer-opset
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Laurette Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Glenhurst Road 21, Welcome Glen, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenhurst Road 21, Welcome Glen, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang