Welcoming Peaceful Birdlife
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates are displayed on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave.
Huisreëls
Die huisreëls word aan die linkerkantse binnedeur van die middelste gedeelte van die kaste vertoon.
Aangesien daar geen kombuis is nie, word kookwerk ongelukkig nie in die suite toegelaat nie.
Gaste kan lae waterdruk ervaar as gevolg van die eiendom wat naby die hoogste punt in Tableview geleë is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Janssens Avenue, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang