Successfully reported
+37

Welgelegen Manor

B&B
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balfour Road R51/R550, Balfour, 2410, Mpumalanga
  • Vanaf R6 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Welgelegen Manor bied luukse, plattelandse vyfsterverblyf in Balfour in Mpumalanga. Die herehuis is net 1 uur se ry vanaf Johannesburg in die hartjie van die Cosmos-platteland, suidoos van Johannesburg, geleë en kombineer ouwêreldse bekoring uit die 19de eeu met die moderne luuksheid van 'n hotel.

Die 8 suites, wat getrou aan die herehuis se klassieke Engelse-woonhuisstyl bly, smelt kontemporêre gerief met tydlose glans en erfenis, wat met hierdie historiese huis geassosieer word, saam.

Manor House Suite is 'n gerieflike slaapkamer met 'n dubbelbed wat slaapplek aan 2 gaste bied. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n stort. Die Carriage House Twin Suite is op die boonste verdieping geleë en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n stort. Die Tuin Suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die herehuis bied geriewe vir groot en klein funkies en troues, asook konferensiesentrums om aan alle sakereisigers se behoeftes te voldoen.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • Balfour Road R51/R550, Balfour, 2410, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 6 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balfour Road R51/R550, Balfour, 2410, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjYzJlZDZhLTdhMTQtNDI5My1iOGVmLTNhMDBkNWE4NzZiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag, vir 2 mense Balfour Road R51/R550 Balfour 2410 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.625121 28.613119
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang