Successfully reported

Welkom Stay Over

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Rodney D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie lekker kamer en waarde vir jou geld. Baie lekker plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Nice, warm and cozy. To both of us! Excellent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Absoluut waarde vir geld. Die plekkie is presies soos op die foto's. Baie gerieflik en groot genoeg. Dit sal beslis my gereelde plek wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarence K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie vriendelike ontvangs en baie netjies. Ons het 1 aand oorgeslaap en dit lekker en gerieflik gevind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Penny M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Comfortable, calm and lovely. Comfortable with everything that we could need right there. Felt completely safe at night and lovely and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maralize S
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Plekkie skoon en netjies. Ligging is ook reg. Veilige parkering. Ons het lekker gebly. Als wat jy nodig het vir 2 dae. Veilige parkering. Plekkie is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelicha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Mooi en netjies. Het lekker gebly, dit was skoon en netjies en was vriendelik verwelkom. Groot shower.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann B
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Egte waarde. Die naam gastehuis werd, anders as meeste ander gastehuise in die area, wat slegs daarop uit is om jou geld te vat, met storte wat die onderneming die teëls se groutkleur gee van onder af op, waar hul onpraktiese plan vir 'n oornagplek jou vergoeding is vir die volle fooi, waar jy die persoon voor jou daar moontlik aan sy reuk in die publiek sal herken. Stay over vra min geld vir wat hul bied, anders as ander "gastehuise" kan jy die foto's vertrou wat hul adverteer, dit word nie op so 'n manier geneem sodat dit die plek vermom nie, dit is 'n egte beeld van wat jy kry. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erich V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Baie oulike plekkie in 'n rustige woonbuurt. Uitstekende verblyf met 'n uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
1 nag
4.4
Okt 2025

Perfek vir kort oornag akkommodasie. Baie mooi eenheid wat al die basiese benodigdhede het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Susaar Street, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA375ed8e7d2428c7fd8b218efa9e16f77fef2fdf89bac6fcaefdd45b405c5e35145b0c637ccdd3628fdb7c50db1cfbd3c7a44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 28 Susaar Street Naudeville 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.995327130148 26.725691399767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang