Successfully reported
+39

Wenonah 12

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: 101 Effingham Parade, Trafalgar, 0736, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Wenonah 12 is 'n selfsorgvakansiehuis wat verblyf bied in die kusdorpie Trafalgar, in die Suidkus-streek van KwaZulu-Natal. Die Suidkus is 'n subtropiese paradys van woude, strande, warm Indiese Oseaan-waters en baie sonskyn.

Die volledig gemeubileerde huis spog met gedeeltelike uitsigte oor die see en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 driekwartbeddens en 'n stapelbed het. Die kamers maak gebruik van dieselfde badkamer wat met 'n bad toegerus is.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf, terwyl die sitkamer 'n TV het. Geriewe in die kompleks sluit 'n braai-area, gemeenskaplike swembad, direkte toegang tot die strand, veilige parkeerplek en elektriese heinings in. Easy View DStv is beskikbaar.

Doendinge in die area sluit swem by Blouvlagstrande, visvang, snorkel, duik, branderplankry, haaihokduik, skubaduik, voetslaan en gholf in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Slaapsaalbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rene O
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gerus. Familie tyd gehad. Dit was heerlik by Wenonah 12. So stil en rustig.
Apr 2025
Natalie R
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike week van rus in 'n veilige en skoon omgewing. Die strand loop af stand. Wat 'n lekker plek om te bly, die omgewing is rustig, die strand lo...
Sien meer
Jun 2024
Charlene W
Saam met vriende
5.0
Ontspannend, gerieflik en by die see. Ja, baie. Die akkommodasie was baie gerieflik en goed geleë. Ons gashere was baie gaaf en het ons baie tuis laat...
Sien meer
Apr 2024
Charlene W
4.8
Gerieflik, gemaklik en baie aangenaam. Ja, definitief, ons gashere was baie verwelkomend en behulpsaam. Dit is die tweede keer wat ek by Wenonah bly e...
Sien meer
Nov 2024
Frans N
Gesin met klein kinders
4.0
Lekker familie vakansie. Het baie lekker gebly en die see en natuurskoon is presies wat ons nodig gehad het om lekker te rus. Die opsigters was wel di...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 101 Effingham Parade, Trafalgar, 0736, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Wenonah 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: 101 Effingham Parade, Trafalgar, 0736, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeXV5B4S778w1BiI5Oslxt5V5XF08pX1owSKObNNAJKJ5ojWssH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 101 Effingham Parade Trafalgar 0736 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-18:00 13:00 -30.956470801095 30.299534380491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang