Successfully reported
+39

Wenonah 12

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: 101 Effingham Parade, Trafalgar, 0736, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Wenonah 12 is 'n selfsorgvakansiehuis wat verblyf bied in die kusdorpie Trafalgar, in die Suidkus-streek van KwaZulu-Natal. Die Suidkus is 'n subtropiese paradys van woude, strande, warm Indiese Oseaan-waters en baie sonskyn.

Die volledig gemeubileerde huis spog met gedeeltelike uitsigte oor die see en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 2 driekwartbeddens en 'n stapelbed het. Die kamers maak gebruik van dieselfde badkamer wat met 'n bad toegerus is.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf, terwyl die sitkamer 'n TV het. Geriewe in die kompleks sluit 'n braai-area, gemeenskaplike swembad, direkte toegang tot die strand, veilige parkeerplek en elektriese heinings in. Easy View DStv is beskikbaar.

Doendinge in die area sluit swem by Blouvlagstrande, visvang, snorkel, duik, branderplankry, haaihokduik, skubaduik, voetslaan en gholf in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Slaapsaalbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 101 Effingham Parade, Trafalgar, 0736, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Wenonah 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: 101 Effingham Parade, Trafalgar, 0736, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeXV5B4S778w1BiI5Oslxt5V5XF08pX1owSKObNNAJKJ5ojWssH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 101 Effingham Parade Trafalgar 0736 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-18:00 13:00 -30.956470801095 30.299534380491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang