Successfully reported

Werda Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Nic A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gaaf. Baie goed, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deveraux J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dit was aangenaam. Die kamer was skoon en gerieflik. Daar is slegs 'n stort in die badkamer, wat nie 'n probleem vir my is nie. My vrou aan die ander kant wil graag bad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vianca C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Gemaklik lekker. Dit was goed naby die mall en dokter se spreekkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Heerlik. Baie lekker en gerieflik, skoon en netjies. Baie gasvry. Sal gastehuis beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Lekker. Baie lekker gebly en baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Goeie ontvangs en waarde vir geld. Baie skoon en netjies. Enigste negatief is dat die warm water in ons kombuis nie gewerk het nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Grizelda L
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2025

Baie lekker, sal aanraai daar te bly. Dit was 'n baie lekker gastehuis. Baie aangenaam. Geen issues nie. Sal net voorstel maak, ek hou van handwas seep in die badkamer/wasbak by die toilet. En dalk net adres aandui by die een hek, dat die eintlike ingang net om die draai is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tertia G
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Plek was skoon en gasvrou vriendelik. Vir seker ja, nie vakansie nie. Half agt was hulle besig om gras te sny.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Refilwe K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.8
Sep 2025

Bad service. The room that we got there, C1 if I am not mistaken, the furniture is old and the bed I was sleeping on, its blanket was torn. The lights outside were not working. We had an issue with the TV in one of the rooms and I've sent the message on WhatsApp to report and called as well, and the lady who answered said she cannot respond to anything as she is not working there. The unit for 6 people has 1 toilet and 1 shower. It's one of the worst experiences that I have had with a guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Werda Gastehuis, 148 Schroder street, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjN2M0ODdkLTc2NDMtNDc0ZC04ZmE0LTEyNmUxMzk0ZGQzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 Werda Gastehuis 148 Schroder street 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.441750680301 21.272716488096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang