Wesselsbron Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 37 President Steyn Street, Wesselsbron, 9680, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wesselsbron Lodge bied gerieflike verblyf met 'n ontspanne atmosfeer en uitstekende geriewe. Die lodge is in Wesselbron se mieliedriehoek in die noordelike Vrystaat. Dit is naby restaurante, winkels en besighede.
Verblyf is beskikbaar in 9 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en daar is komplimentêre WiFi.
Wesselbron Lodge bied ook konferensiegeriewe vir sakereisigers. Hierdie geriewe sluit 'n slim-TV wat aan 'n rekenaar gekoppel kan word in. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar en die restaurant is beskikbaar vir spyseniering volgens gaste se behoeftes.
Die restaurant bied 'n driegangmaaltyd van Maandag tot Donderdag of gaste kan van die spyskaart af bestel. Maaltye kan in die restaurant se kroeg, binnehof of selfs op versoek in gaste se suites bedien word.
Braaigeriewe is beskikbaar in die binnehof of onder die afdak. Daar is geslotekringtelevisiekameras op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Mimè Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 37 President Steyn Street, Wesselsbron, 9680, Vrystaat
- Gaste dink Wesselsbron Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 37 President Steyn Street, Wesselsbron, 9680, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang