Successfully reported
+22

Whale of a Time

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Makou Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Whale of a Time Kothuis 1 en 2 is ligte, helder en eenvoudige, maar smaakvolle selfsorgateljees wat op 'n privaat woning geleë is, maar met 'n privaat ingang. Die ateljee is in Sedgefield, in die middel van die Tuinroete, en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers wat skoon en bekostigbare verblyf soek.

Die boonste Kothuis 1 het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir 2 volwassenes. Die slaapkamer-area het 'n koninggrootte-bed wat op aanvraag in 2 enkelbeddens omskep kan word, en bedkassies met leeslampe. Die en suite bevat 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. 'n Klein kind kan op versoek op 'n matras akkommodeer word.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, en 'n ontbyttoonbank met 2 stoele. Die sitkamer het 'n plafonwaaier, 'n TV, en bord- en kaartspeletjies. Buite is daar 'n privaat dek met 2 stoele om op te ontspan en die sonsondergange te geniet. Veilige parkeerplek word verskaf. Braaigeriewe is beskikbaar. WiFi is beskikbaar.

Kothuis 2 is op die grondverdieping en het ook 'n oopplan-uitleg maar is groter as Kothuis 1. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook bedtafeltjies met lampies, 'n klerekas, 'n sitkamerstel met 'n TV, bordspeletjies en WiFi.

Die kombuisie is met 'n etenstafel met 4 stoele, 'n tweeplaatstoof met 'n oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas toegerus. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste kan in die tuin braai.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Moray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 17 Makou Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale of a Time het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Makou Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoaRgIdJCHYiVvIrU5wGHzCl3M3H1RIdcKx3gMo7DfjWhRlXj5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 39 5 1 5 17 Makou Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.020658456116 22.813393702481
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang