Whale Tale
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Elphinstone Avenue, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 219 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Whale Tale, geleë in Table View, bied gemaklike akkommodasie met asemrowende uitsigte, ideaal vir 'n klein gesin of vriende.
Die woonstel bied slaapplek vir 3 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde dek met 'n braai-area. Veilige parkering word voorsien gedurende hul verblyf. Vir gaste wat die omgewing wil verken, is Table View Winkelsentrum binne loopafstand, en Bloubergstrand Strand is 2.2 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 23 Elphinstone Avenue, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Elphinstone Avenue, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang