Successfully reported

Whale Whispering

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Huisreëls

Geen rook word oral in die huis toegelaat nie.

Geen harde musiek op die perseel, binne of buite nie.

Geen partytjies of ekstra gaste bo dié wat by die bespreking ingesluit is nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Stiltetyd is elke dag van die week tussen 22:00 en 06:00.

Huis moet skoon en netjies gelaat word, geen vuil skottelgoed of glase in wasbak nie - lees asseblief Huishandleiding om te sien hoe en wanneer om rommel weg te gooi.

Respekteer asseblief die bure en natuurlike omgewing.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 290
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 290
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 4 290
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 125 Tuna Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d43efa15e906b2df2740a8feb71cc8b71937bfb5101146b26205953897083aff79443cc0d22b79fec46008f4b53eb31b74d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 290 per nag (plek vir 7) 125 Tuna Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.391399230732 20.86414709588
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang