Successfully reported

Whalecome Guest Suite

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Zanele B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Excellent. I had a great time. The host was very welcoming. We had a fabulous time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan M
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Stunning view, incredible hosts. Wonderful experience. What an incredible experience. Besides the stunning views, the hosts are incredibly accommodating, warm and helpful. As an individual traveller, I felt protected with safety measures in place. I have recommended this place to friends and will be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Awesome plekkie! Die eienaars is baie vriendelik en gaan uit hul pad om mens welkom te laat voel. Die plekkie was beslis die beste opsie uit al die ander plekkies wat ons kon kies. Die stoep area is nou toegemaak met glas panele wat baie welkom was met die reën wat geval het. Ons kon steeds die wonderlike see uitsig ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Whalecome Guest Suite
Dankie Jeanine vir jou resensie! Waardeer en onthou julle altyd weer baie welkom! Seënwense.

Angilic S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfect getaway. Alles was perfect. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Extremely peaceful. Friendly and helpful host, complete privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carolyn Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons tyd daar was so aangenaam. Ons sal dit vir seker aanbeveel. Ons het baie lekker gebly! Die suite is pragtig en Zak het ons so welkom laat voel. Gerda het ons so bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leku D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Enlightening, peaceful, quiet and welcoming. What a very peaceful and romantic stay with my partner. Every little detail thought out carefully and with love. Thank you so much for your hospitality, the friendly dogs that came and said hello. If you need advice on where to find amenities, the host has prepared a well-detailed booklet for your use that explains everything with a few interesting facts. Easy access to a few shops and coffee shops. An overall fantastic stay with rejuvenation and relaxation at its heart.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darren D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Amazing location, great views. The property is well maintained. Excellent views. Lovely hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit voel asof jy by familie ingetrek het. So lekker. Gerda en Zak is die perfekte gashere. Ons was sommer dadelik gemaklik. Hulle het ons vertel van al die interessante plekke om te besoek. Daar is 'n inligtingsleer in die kamer met alles en nog wat daarin. Ons sal beslis weer by hulle gaan bly. Dit voel asof jy by vriende vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Resting and peaceful. It was very romantic for me and my wife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3057 Seaview Drive, Sunnyseas, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc12eb88adc62e64f2abf90b0a69e35c2c8540cb129838eb786cf09b21b898f55fe6c04665a22ca228945309397990edea61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 3057 Seaview Drive Sunnyseas 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.356421690958 18.954062006859
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang