Successfully reported
+45

Whales & Waves

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: House 17, Hermanus Beach Club, Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 R3 600 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Whales & Waves is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Hermanus. Die kompleks is ideaal geleë naby gewilde walviskykplekke en die middedorp.

Dié volledig gemeubileerde vakansiehuis het slaapplek vir 8 volwassenes en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed, die derde slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Die badkamers is toegerus met 'n stort of bad.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n skottelgoedwasser en ander toebehore om te gebruik. Die oopplan-leefarea het 'n grootskerm-TV en lei na die agterste patio wat lieflike see-uitsigte bied om te bewonder.

WiFi is beskikbaar in die huis en daar is braaigeriewe vir gaste om te gebruik. Die kompleks spog ook met swembaddens, tennisbane, muurbalbane en 'n klubhuis.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • House 17, Hermanus Beach Club, Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whales & Waves het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
R 4 500 R 3 600
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 500
R 4 500 R 3 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 500
R 4 500 R 3 600
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: House 17, Hermanus Beach Club, Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8521ff52b23c13bc0ec2c46ddc7888caff4224603029f880ac963ec8ab75ca4ee851810ed1be681b35fec8e7cfa2b9a2f0c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R3 600 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 House 17, Hermanus Beach Club Church Street 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.43666 19.21381
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang