Successfully reported
+64

Whalesong Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Beach Road, Sandbaai, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 15)

Beskrywing

Whalesong Villa is 'n selfsorgvakansiehuis in Sandbaai, Hermanus. Hierdie eiendom is die perfekte keuse vir 'n groot groep gaste wat op soek is na 'n ruim tuisbasis waar hulle kan ontspan en die omliggende gebiede kan verken.

Dié dubbelverdiepinghuis kan tot 15 gaste akkommodeer in 7 slaapkamers, almal met en suite-badkamers. Vyf slaapkamers is op die boonste vloer geleë, elkeen gerieflik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Vier van hierdie slaapkamers het volledige en suite-badkamers wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die vyfde slaapkamer se en suite-badkamer met 'n stort toegerus is. Die laaste twee slaapkamers is op die onderste verdieping geleë en die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is oopplan en beskik oor 'n stapelbed en 'n enkelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke verdieping het toegang tot sy eie kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek en klippiebed-kaggels vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV sowel as 'n speletjieskamer met 'n pooltafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan ongerepte see-uitsigte vanaf elk van die onderdakbalkonne geniet terwyl hulle braai of hulle kan die son geniet deur langs die swembad te ontspan. Hierdie eiendom bied veilige parkeerplek en is naby plaaslike geriewe soos die strand, winkels en restaurante.

Kamer-opset

7 Slaapkamers 7 Badkamers, 7 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 58 Beach Road, Sandbaai, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whalesong Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 15)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 15)
Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 15)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Beach Road, Sandbaai, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12f288502ae2d34863233851eb72069573833d7eea5a315143ba151825f1881f79763ed31607ee85d26bc9a780f494fd1587?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 15) 2 5 1 5 58 Beach Road Sandbaai 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4279162 19.1990484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang