Successfully reported
+55

White House Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Mickberg 262, Off the B1, Grunau, Karas
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

White House Guest Farm is op 'n plaas van 15 000 hektaar geleë en bied gaste 'n keuse van verblyf net 14 km vanaf Grunau.

White House Guest Farm bied gaste 'n keuse van verblyf wat wissel van verskeie kamers in die hoofhuis, 'n verskeidenheid chalets en kampeerplekke. Die eenhede het almal lugversorging, toegerus met verwarmers, en linne en handdoeke word voorsien. Die eenhede is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n yskas met drankies. Verblyf is op 'n selfsorgbasis beskikbaar, en aandetes is beskikbaar.

Die hoofhuis bestaan uit 4 Gesinskamers met slaapplek vir 4, 'n Gesinskamer met slaapplek vir 3, 'n Dubbelkamer, asook 'n Studentekamer. Die kamers is ingerig met dubbel- en enkelbeddens, en elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die lugversorgde chalets is ingerig met dubbel- en enkelbeddens, en het privaat badkamers met storte. Elke chalet het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Privaat braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die kampeerplekke deel die gebruik van 'n gemeenskaplike ablusieblok, en elke staanplek het 'n lig, 'n kraan en 'n elektriese aansluiting.

Gaste kan in die ou plaasdam afkoel, en daar is 'n speelarea vir kinders. 'n Vetplantreis sowel as 'n plaasuitstappie, wat die Rose-Quartz-myn insluit, is beskikbaar. Nagritte kan ook vooraf bespreek word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elaine J
Saam met lewensmaat
5.0
We had a most wonderful stay! Amazing stay and host!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Rudolph L
Saam met lewensmaat
5.0
Genietings. Uit die boeke. Kos was ook heerlik en baie ruim porsies.
Sep 2025
Mark L
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil with fantastic cuisine. Beautiful location with very pleasant staff. Convenient for Fish River Canyon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Michael C
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay. Amazing, beautiful place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Thys V
5.0
Rustig en weg van die gewoel. Goeie, skoon geriewe. Vriendelik en hulpvaardig. White House is deur familie aanbeveel, dit was baie beter as wat hulle ...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Farm Mickberg 262, Off the B1, Grunau, Karas
  • Gaste dink White House Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Mickberg 262, Off the B1, Grunau, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19c57283ac9372a870c5e58f3dcafc386fabf14f9ce69efd44748cad2653b15d4b4cde3ee5c1da3eabb7cb8576b66d3a3aac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 138 5 1 5 Farm Mickberg 262 Off the B1 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.628286144684 18.381590486653
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang