Successfully reported
+17

White Lily

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Berg Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

White Lily is 'n knus selfsorghuis wat aan die voet van die berge in 'n stil area van die pragtige dorp Montagu geleë is. Die huis bied wonderlike uitsigte oor die omliggende berge en is ideaal vir gesinne.

Die huis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien in. Die sitkamer het 'n platskerm-TV. Die leefarea maak oop na 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe en 'n piekniekbank. Daar is 'n plonspoel vir warm somersdae. Die huis het 'n groot tuin waar baie skilpaaie in die somer kom kuier, aangesien hierdie area 'n broeiplek vir hulle is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bouwien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 40 Berg Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink White Lily het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Berg Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApsynhMJVwbyyqiFJSAs7hYF5hoMYK3IUgGDhoLkgTtvCStakjJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 40 Berg Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.788756 20.10697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang