Successfully reported

White Lily

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Beatrix Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Rustig, gemaklik, en lekker verrassings! Ons het so lekker gebly! Dit is die pragtigste klein huisie met alles wat 'n mens nodig het en meer! Die kinders het die speletjies geniet wat hulle in die kas gevind het - ons het ure se vermaaklikheid gehad met die Twister en Charades. Daar is soveel ekstras - die JBL luidsprekertjie was 'n baie lekker verrassing. Die eienaars is so vriendelik en verwelkomend, en 'n mens voel sommer tuis die oomblik wat jy instap in die huisie. Ons wil definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Hemel-op-Aarde. Die nabyheid van die berge rondom White Lily, die rustigheid, die vrede en die tuin by, in en rondom White Lily sorg alles tesame vir 'n Hemel-op-Aarde ervaring. White Lily is soos balsem vir 'n moeë siel en heling vir 'n gebroke hart. Die eienaars komplimenteer die rustige atmosfeer wat White Lily skep met hul opregte omgee en nederige gesindhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwien
White Lily
Baie dankie, Glenda. Ek is so bly julle het dit so baie geniet. Ons hoop om julle weer te sien.

Hennie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het die uitsig en die natuur baie geniet. Baie aangename verblyf met 'n baie mooi uitsig. Skoon en baie goed toegerus. Besonder goeie matrasse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Woning is pragtig. Alles wat in jou eie huis is. Goeie uitsig en naby dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwien
White Lily
Baie dankie Elsa. Ek is so bly julle het 'n lekker tyd hier gehad. Ons hoop om julle weer te sien.

Richard C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Excellent. Excellent. They just need an outside umbrella for the pool area. I told the host this. Outside that excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2023

Our stay was enjoyable, it was just very hot during our stay but that's nature. Happy all over, I can just maybe suggest a water cooler for the house, not that expensive. Low maintenance but effective, especially during summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aysha A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Wonderful getaway. A lovely place in a peaceful area with all you need for a getaway. It was so relaxing sitting in the backyard being surrounded by beautiful mountain views while the little one enjoyed the splash pool. We also had some tortoises and guinea fowls walking on the premises during the daytime. Would definitely want to go back there someday!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jill H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

A relaxing getaway. The accommodation was comfortable and we enjoyed our stay in Montagu.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Die hartlike ontvangs deur die gasheer en die privaatheid van die netjiese goed toegeruste verblyf met ruim parkering op die perseel maak hierdie akkommodasie baie besonders. Baie privaat en besonder goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionel J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Ons het dit baie geniet, die geriewe was ongelooflik. Die spasie was goed vir my en my gesin. Ons sal weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwien
White Lily
Hallo, Baie dankie vir die review. Dit was lekker om julle hier te he en hoop om julle weer te sien!!! Groete van Bouwien

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bouwien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Berg Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApsynhMJVwbyyqiFJSAs7hYF5hoMYK3IUgGDhoLkgTtvCStakjJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 40 Berg Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.788756 20.10697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang