Successfully reported

Wickenshuis Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Marguerite R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik skoon en netjies. Ons het slegs die fasiliteit gebruik om oor te slaap vir een nag op pad na Namaqualand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marli
Wickenshuis Gastehuis
Hallo Marguerite! Baie dankie dat jy tyd geneem het om ons konstruktiewe terugvoer te gee. Ons waardeer dit verskriklik baie en hoop om julle weer te sien. Wickens Groete

Dirk B
1 nag
5.0
Aug 2025

Value. Value for money. Everything you need for an overnighter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marli
Wickenshuis Gastehuis
Hallo Dirk! Thank you very much for taking the time to give us a review - and thank you for your positive feedback. We hope that you will visit us again. Kind regards Wickens Management

Elma H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gemaklik en netjiese ingerigte oornag. Verblyf was kort maar gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marli
Wickenshuis Gastehuis
Hallo Elma! Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee - elke kompliment/klagte/resensie help ons om ons aanbiedinge te verbeter. Kom kuier gerus weer as julle hier verbykom! Baie Boesmanlandse groete Wickens Bestuur

Bennie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Ontvangs was vriendelik en is verwelkom met 'n heerlike koppie koffie. Die kamer was skoon, netjies en ruim. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marli
Wickenshuis Gastehuis
Hallo Bennie Ons voel bevoorreg dat jy by ons kom bly het tydens jou sakereis na ons omgewing. Ons hoop om jou binnekort weer te kan verwelkom! Groete

Anonieme gas
1 nag
3.8
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Marli
Wickenshuis Gastehuis
Hi David! Thank you very much for taking the time to give us valuable feedback - we always try to better our offer in order to keep our guests happy (and to offer a memorable stay in Pofadder!). I would like to inform you that we have recently started to deep clean and redo the kitchen. Hopefully, you will visit again and that the upgrades will be a pleasant surprise. And I agree on the patios - I can't wait to start on that. Thanks again. Kind regards.

Elmarette C
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2025

Gemaklik vir oornag. Kamer was netjies. Bed is in baie slegte toestand, kraak verskriklik dat dit my baba wakker gemaak het elke keer as iemand beweeg en dit sak in die middel toe. Was nie 'n goeie nagrus as gevolg hiervan.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marli
Wickenshuis Gastehuis
Hallo Elmarette Baie dankie vir jou terugvoer oor jul verblyf by ons. Ek (ook ‘n mamma van 2 kleintjies!) weet hoe bitter ongerieflik dit kan wees as mens nie 'n goeie nagrus inkry nie - ek is so verskriklik jammer daaroor. Ek gaan daadwerklik dit regstel - dankie weereens dat jy dit onder ons aandag gebring het. Groete uit Pofadder

Sakkie T
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jun 2025

Ek sal nie weer van die verblyf gebruikmaak nie. Die ligging van die Wickenhuis is baie swak, in die oudste gedeelte van die dorp met vullis en rommel oral. Die teerstraat wat na die perseel lei is moeilik rybaar van slaggate in 'n baie ou teerstraat, en dit is beter rybaar wanneer daar langs die pad, waar dit moontlik is, gery word. Daar is kroeë naby en shebeen musiek kan heel nag duidelik gehoor word. Die ligging skep 'n duidelike gevoel van onveiligheid. Die kamers is netjies en die bed was gerieflik, sowel as die stort waarvan die deur lendelam was. Die personeel was vriendelik en spontaan.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Marli
Wickenshuis Gastehuis
Hallo Sakkie Baie dankie vir jou terugvoer oor jou verblyf by ons. Elke resensie help ons om weer ons aanbiedinge te verbeter! Die verval in ons klein dorpie is kommerwekkend (veral vir die van ons wat hier groot geraak het!). En dit is altyd bitter sleg om te hoor as iemand van buite dit ervaar soos jy het. Oor die lendelam stortdeur - ek gaan dit onmiddellik opvolg. Asseblief oorweeg om ons weer in die toekoms te kom besoek - hopelik kan ons jou dan aangenaam verras (en eerder 'n alternatiewe roete laat ry - buitekantstraat se toestand is haglik!) Groete uit die Boesmanland

Dolla D
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Aug 2025

Julle badkamer was regtig een van die netjiesste van al die gastehuise waar ons tuis. Alhoewel die kamer netjies en skoon was, het ons nie so veilig gevoel nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Marli
Wickenshuis Gastehuis
Goeie dag Dolla Baie dankie vir jou terugvoer oor jul verblyf by ons. Ek is so spyt ek kon nie self daar wees om jul te verwelkom nie. Ons probeer altyd ons dienste verbeter om gaste 'n regte egte plattelandse ervaring te bied en sal verseker jou terugvoer positief aanwend. Baie seën vir jul toekomstige reise. Boesmanlandse groete Marli & die Wickens span

Sake V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Nov 2024

Cozy and clean. Nice place to stay in Pofadder. Clean and comfy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marli
Wickenshuis Gastehuis
Hallo Sake Dit is altyd vir ons 'n vreugde as ou gaste weer terugkom! Mag Wickens altyd jou oornag keuse bly in Pofadder. Baie groete

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Vinnige oornag stop op 'n onbekende dorpie. Die akkommodasie was pragtig skoon en netjies en ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marli
Wickenshuis Gastehuis
Hallo Jan Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee oor jou verblyf by ons. Ons hoop ons sien jou binnekort weer! Groete Wickenshuis Bestuur

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 198 Buitekant Street, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45de50812f8120d7c892ea5f6dd0e5df5a8d58aef44146289d0ce1efb4ef8d272f30a26a770e6cad92dabb32701cebbc42ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 198 Buitekant Street Pofadder 8890 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.128730603432 19.391403471894
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang