Successfully reported
+8

Wild Olive Self-Catering Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Wilde Olyf Street, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Wild Olive Self-Catering Cottage is in Riebeek-Kasteel, 'n skilderagtige dorpie te midde van olyf- en wynplase geleë. Die kothuis is in 'n stil doodloopstraat geleë net 1 km vanaf die middedorp.

Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 1 en suite-slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kothuis het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe, sou jy kies om nie die talle restaurante wat in die dorp aangebied word, te geniet nie. Die leefarea het 'n slaapbank wat 1 klein kind kan akkommodeer (onder die ouderdom van 8, teen 'n ekstra fooi), asook 'n etenstafel met sitplek vir 4.

Gaste kan 'n heerlike braai geniet op die patio wat oor die tuin uitkyk. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien, sowel as onbeperkte WiFi.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nicholas H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en skoon. Dit is 'n rustige omgewing met die vriendlikste mense. Waardeur die skoon en baie netjiese huisie. Vir seker gaan ons terug.
Sep 2025
Stuart R
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet and comfortable. Perfect for a single or couple to stay. Great little cottage. Well equipped and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Jason A
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties! We had an incredibly lekke stay at Wild Olive Cottage. The owner was extremely friendly and we felt welcome. Riebe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Chantelle D
Gesin met tieners
5.0
Very cute, clean and comfortable cottage. The cottage was perfect for what we needed. The host was friendly and welcoming. The cottage ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Tammy E
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional hospitality and stay. Wild Olive Guest House exceeded expectations! The hospitality and thoughtful touches made our stay un...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 4 Wilde Olyf Street, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wild Olive Self-Catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Wilde Olyf Street, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa520ca72622099c446df87e9554e0dd120b07b00d55eccdf393ccc72a994a5639696b720a62d21bf6ef56910e50f07db62cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 35 5 1 5 4 Wilde Olyf Street Riebeek-Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.38450077024 18.903693303041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang