Successfully reported

Wilderness Manor

Gastehuis
Kamer 1 - Tuinkamer
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié ruim en luuks versierde tuinkamer (36m²) is op die onderste verdieping geleë en het 'n privaat tuin en patio, maar nie 'n uitsig oor die meer nie. Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n aparte stort en bad, dubbelwasbakke en verhitte handdoekrelings. Linne, handdoeke en japonne word voorsien. Kamergeriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie, kluis, haardroër, waaier, verwarmer, tydskrifte en 'n telefoon in. Rook is verbode. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere satelliet-kanale, asook tuin-uitsigte. Groottes word in vierkante meter aangedui en sluit slaapkamers en badkamers in. Dit sluit nie balkonne en stoepe (waar van toepassing) in nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kroegie
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Huisreëls

• KINDERBELEID:
Wilderness Manor is nie geskik vir babas en kinders onder 12 jaar oud nie
Kinders van 12 jaar en ouer is welkom en sal as volwassenes gehef word en om hul eie kamer te beset.
Ons kan nie kinders / 3de persoon akkommodeer wat met 2 volwassenes per kamer deel nie.
Maksimum besetting per kamer is 2 gaste.

• TERUGBETALINGSBELEID:
'n Administrasiefooi van 10% sal op alle terugbetalings gehef word om bank- en hanteringskoste te dek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Room 2 - Lagoon Facing Room
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié ruim, luukse kamer (42m²) is op die tweede verdieping en bied strandmeer-uitsigte. Dit beskik oor 'n aparte sitarea en 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n aparte bad en stort, dubbelwasbak en verhitte handdoekreling. Linne, handdoeke en japonne word voorsien. Kamergeriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie, kluis, haardroër, waaier, verwarmer, tydskrifte en 'n telefoon in. Rook is verbode. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere satelliet-kanale. Groottes word in vierkante meter aangedui en sluit slaapkamers en badkamers in. Dit sluit nie balkonne en stoepe (waar van toepassing) in nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kroegie
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Huisreëls

• KINDERBELEID:
Wilderness Manor is nie geskik vir babas en kinders onder 12 jaar oud nie
Kinders van 12 jaar en ouer is welkom en sal as volwassenes gehef word en om hul eie kamer te beset.
Ons kan nie kinders / 3de persoon akkommodeer wat met 2 volwassenes per kamer deel nie.
Maksimum besetting per kamer is 2 gaste.

• TERUGBETALINGSBELEID:
'n Administrasiefooi van 10% sal op alle terugbetalings gehef word om bank- en hanteringskoste te dek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Room 3 - Lagoon Facing Room
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié ruim, luukse kamer (48m²) is op die tweede verdieping en bied strandmeer-uitsigte. Dit beskik oor 'n koninggrootte-hemelbed en die en suite-badkamer het 'n aparte bad en stort, dubbelwasbak en verhitte handdoekreling. Linne, handdoeke en japonne word voorsien. Kamergeriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie, kluis, haardroër, waaier, verwarmer, tydskrifte en 'n telefoon in. Rook is verbode. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere satelliet-kanale. Groottes word in vierkante meter aangedui en sluit slaapkamers en badkamers in. Dit sluit nie balkonne en stoepe (waar van toepassing) in nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kroegie
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Huisreëls

• KINDERBELEID:
Wilderness Manor is nie geskik vir babas en kinders onder 12 jaar oud nie
Kinders van 12 jaar en ouer is welkom en sal as volwassenes gehef word en om hul eie kamer te beset.
Ons kan nie kinders / 3de persoon akkommodeer wat met 2 volwassenes per kamer deel nie.
Maksimum besetting per kamer is 2 gaste.

• TERUGBETALINGSBELEID:
'n Administrasiefooi van 10% sal op alle terugbetalings gehef word om bank- en hanteringskoste te dek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Room 4 - Lagoon Facing Room
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is die grootste van die kamers wat uitkyk oor die strandmeer en is op die tweede verdieping geleë en bied panoramiese strandmeer-uitsigte vanaf sy privaat balkon. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-hemelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort, dubbelhandwasbakke, verhitte handdoekrelings, sagte handdoeke en badjaponne. Die kamer het ook 'n tee- en koffieskinkbord, yskassie, kluis in die kamer, 32" LCD-TV met sekere DStv-kanale, haardroër, waaier, verwarmer, tydskrifte en telefoon.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kroegie
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Huisreëls

• KINDERBELEID:
Wilderness Manor is nie geskik vir babas en kinders onder 12 jaar oud nie
Kinders van 12 jaar en ouer is welkom en sal as volwassenes gehef word en om hul eie kamer te beset.
Ons kan nie kinders / 3de persoon akkommodeer wat met 2 volwassenes per kamer deel nie.
Maksimum besetting per kamer is 2 gaste.

• TERUGBETALINGSBELEID:
'n Administrasiefooi van 10% sal op alle terugbetalings gehef word om bank- en hanteringskoste te dek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 397 Waterside Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjNTkyZGMyLWI0OTAtNDE3ZC04ODY3LTIzYWYxMzg4ZjdmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 397 Waterside Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.992097222222 22.588680555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang