Wildwood Events Venue | Nature Retreat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Road D2535, Loskop North Farm Portion 1011, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Vanaf R1 127 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Omring deur bosveld, Wildwood Events Venue | Nature Retreat bied gaste 'n ontspanne verblyf en venue met 'n bosveldatmosfeer, sowat 10 km vanaf Groblersdal.
Die lodge beskik oor 24 B&B-kamers wat geskik is om tot 48 gaste in totaal te akkommodeer. Die lugversorgde kamers is ingerig met gemaklike koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word handdoeke voorsien. Elkeen van die kamers maak ook oop op 'n patio wat oor die tuin of bos uitkyk, en WiFi is beskikbaar in sekere kamers en in die gemeenskaplike areas. Ontbyt is by die tarief ingesluit.
Wildwood bied verskeie geriewe soos 'n kroeg en restaurant, 'n konferensiekamer, asook 'n troukapel en saal. Gaste kan in die swembad afkoel, of om die boma ontspan en saans na die sterre kyk. Daar is ook 4x4-, fietsry- en staproetes om wild op die perseel te sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Off Road D2535, Loskop North Farm Portion 1011, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Gaste dink Wildwood Events Venue | Nature Retreat het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Road D2535, Loskop North Farm Portion 1011, Groblersdal, 0470, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang