Wildwood Events Venue | Nature Retreat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Road D2535, Loskop North Farm Portion 1011, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Vanaf R1 127 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wildwood Events Venue | Nature Retreat skuil in 'n bosveldomgewing sowat 10 km buite Groblersdal en bied ontspannende verblyf met 'n bosveld-atmosfeer.
Die lodge beskik oor 24 B&B-kamers met slaapplek vir 48 gaste. Die kamers het lugversorging en koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Handdoeke word voorsien. Elke kamer bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die bos, en WiFi is beskikbaar in sekere kamers asook gemeenskaplike areas. Ontbyt is ingesluit in die tarief.
Wildwood bied verskeie geriewe soos 'n kroeg, restaurant, konferensiekamer en 'n troukapel en -saal. Gaste kan in die swembad afkoel of rondom die boma ontspan en sterrekyk.
Daar is ook 4x4-, fiets- en staproetes om op die perseel wild te kyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lorraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Off Road D2535, Loskop North Farm Portion 1011, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Gaste dink Wildwood Events Venue | Nature Retreat het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Road D2535, Loskop North Farm Portion 1011, Groblersdal, 0470, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang