Successfully reported

Wilgenhof Kothuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jeanne D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie ontspanne en rustig met baie gasvrye eienaars. Dit was 'n heerlike ontspanne naweek. Kinders het dit baie geniet, veral die honde, kat en om te gaan kyk hoe die melkery werk. Elke oggend 'n vars bottel melk gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maretha
Wilgenhof Kothuis
Baie dankie, Jeanne, dit was ons voorreg om julle hier te ontvang. Kom kuier gerus weer. Groete, Maretha

Kevin T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Would recommend Wilgenhof Kothuis. We were warmly welcomed by hosts and the cottage was spacious and comfortable. A lovely relaxing stay on a dairy farm. Enjoyed the peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maretha
Wilgenhof Kothuis
Thank you for your kind words! It was such a privilege to be your hosts.

Monica B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Baie lekker portabel en heerlike vars plaasmelk. Lekker plekkie en alles was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Amazingly good. Lovely, safe, peaceful, was so comfortable and the owners were amazing people. Will surely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Lekker gebly op die melk plaas. Baie rustig. Baie lekker gebly. Gasheer en vrou baie vriendelik. Plek netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patsy H
Kort verblyf
4.6
Feb 2025

Boere gasvryheid soos net Suid-Afrikaners kan. Laat ek begin by: moenie die GPS volg nie; Google het sy kop verloor. Volg die rigtingaanwysing wat die eienaar verskaf. Ons is gul ontvang op 'n pragtige, baie rustige plaas. Ons het absoluut niks nodig gehad wat nie voorsien is nie. Van skerp messe in verskillende groottes, tot bottelopmakers tot 'n sker. Ek het baie lekker geslaap - gemaklike matras met genoeg kussings. Die waaier in die kamer was baie welkom toe dit nog so 27 grade was om 9 uur in die aand. Die toppunt vir ons groepie was die bottel vars plaasmelk in die yskas. As jy jou viervoetige maatjies moes agterlos, sal die vriendelike Labrador help troos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Maretha
Wilgenhof Kothuis
Dankie vir jou vriendelike woorde. Dit was ons voorreg om julle hier te ontvang en is bly dat julle dit geniet het. Ons het al geleer dat Google nie baie betroubaar is nie, daarom die volledige aanwysings na die plaas... Kom kuier gerus weer.

Louisa P
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Rus vir die siel. Dis ons 2de keer wat ons daar gebly het. Was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maretha
Wilgenhof Kothuis
Baie dankie, ons sien uit na julle volgende kuier by Wilgenhof.

Alexa L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Wonderlike ervaring, vriendelik oom en tannie, sal weer gaan kuier. Tannie en oom is vreeslik vriendelik. Die beskuit en varsmelk was ongelooflik. Heerlik geslaap op die elektriese kombers. Hout was gegee om te braai. Sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilise L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Rustige en gerieflike blyplek. Ons het net vir een nag oorgeslaap, maar wens ons kon meer. Die kothuis is goed ingerig, en het alles wat mens nodig het. Die ligging is pragtig en veilig. Dit is baie goeie waarde vir geld. Maretha het ons vriendelik ingewag, en mooi rondgewys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maretha
Wilgenhof Kothuis
Baie dankie vir jou terugvoer, Wilise. Kom kuier gerus weer by ons op die plaas. Groete, Maretha

Koeriena D
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Mooi en rustige omgewing. Baie dankie vir julle gasvryheid en rustige atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 795
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off the R322, Wilgenhof Farm, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAInzINtdGraLMklwkcR9iR3FfZWH1aIsK3FtI0XJAhh81IGjDoS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 Off the R322 Wilgenhof Farm 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -34.081487132867 20.923472322296
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang