Successfully reported

Windhoek Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Zenelda S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ons het lanklaas so lekker in die natuur gebly. Dankie vir alles! Lanklaas so lekker in die natuur gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik gemaklik. Ons het heerlik gekuier. Was rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Wonderlik lekker, pragtige plaas. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Net wat die siel nodig het weg van die stad. Ons het vreeslik lekker gebly, baie rustig, beeldskone uitsig oor die woud en berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco R
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2025

Idiaal vir kort, oornagverblyf. Dit is skoon en goed vir oornagverblyf. Pragtige pad daar na toe so 20 km uit Riversdal. Baie basiese verblyf, maar skoon en goeie waarde vir geld.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frans S
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Sep 2025

Nice location, but overpriced and no fridge. Great location. Accommodation was cleaned up to standard, and we had to wipe tabletops and kitchen tops first, etc., before we could settle in. No fridge (and no prior warning that there is no fridge). I find it overpriced by about R200 per day compared to similar accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Scenic views and fun outdoor activities. Loved the outdoors, sound of nature, and family gathering around the bonfire at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Absoluut fantasties. Ons het heerlik gebly, die stilte en geen selfoonontvangs was presies die wegbreek wat ons gesoek het. Die eienaars was wonderlik en het ons deur gery na ons huis en na die rivier en terug na ons kar toe. Dit was regtig wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Asemrowend. Sien julle beslis weer binnekort! Windhoek Farm was presies wat ek, my vrou, ons kind en 4 honde nodig gehad het. Heidi was baie verwelkomend en het heeltyd seker gemaak dat ons meer het as benodig. Ons het in die cabin by die dam gewoon en was veral mal daaroor omdat daar so baie grasperk spasie was vir die honde om veilig by ons rond te hardloop en hulself te geniet. Pragtige uitsigte van die dam, grasperk, landerye en die berge. Ons en ons seun was vermaak met staproetes, swem/kanoë in die dam en kleilat gegooi. Ek beveel Windhoek Farm aan as jy 'n rustige wegbreek benodig en kwaliteit tyd as gesin wil geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

The quietness, the stars, the lying in the cold stream - awesome. So we went down the kloof to Windhoek Farm, and it was probably the most tranquil and off-in-die-bos kind of stay I ever had. The house is rustic, but in a cool way, and it has all you really need (plus a little scorpion, but that one has now unfortunately passed on. Shame, uninvited nightly cuddling with elderly men is just not a healthy activity for little critters). No, jokes aside, I'd recommend anyone loving rustic out-in-nature-ness to go stay there. Just two little words of caution: The access road is actually 4x4 and a bit of the cliff-edge version of it. And the stoep isn't secured with any fence or whatsoever towards the drop off to the stream. So containing a three-year-old, we had our hands full at times, but that said: The quietness, the stars, the braai fire, the lying in the cold stream, the surrounding trees - awesome place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 163 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windhoek Farm, Riversdale, 6680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7901096beeecd1285e7391018c368cdc313384044f14e4f2709ffb2ca0e468a341e37e1b1b8c302a4fd74c708d17c0ee0c94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Windhoek Farm Riversdale 6680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9909354 21.1934465
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang