Windhoek Self-Catering Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 2 kinders, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Ursula Street, Ludwigsdorf, Windhoek, Khomas
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Windhoek Selfsorgverblyf is 'n enkelwoonstel in Windhoek, in die land se sentrale hooglande. Dit is die ideale plek vir gaste wat sentraal geleë verblyf soek.
Die woonstel met lugversorging het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 volwassenes, 2 kinders en 1 baba. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n slaapbank vir die 2 kinders en 'n bababedjie. Die badkamer het 'n stort.
Die woonstel beskik oor 'n ontbyttoonbank en 'n TV met stromingsdienste. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien.
Geniet 'n al fresco-maaltyd in die tuin en maak gebruik van die braaigeriewe wat beskikbaar is. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering. Ideale ligging naby die hospitaal, restaurante en Maerua-winkelsentrum.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Ursula Street, Ludwigsdorf, Windhoek, Khomas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 2 kinders, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Ursula Street, Ludwigsdorf, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang