Successfully reported

Windmill Guest House Bloemfontein

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene T
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie mooi, rustige plekkie. Sal beslis weer daar gaan oorslaap. Baie lekker gebly, pragtige plekkie en die eienaar is baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Fantasties. Ons het heerlik gebly, die gastehuis was uiters netjies, die gasvrou was baie vriendelik en professioneel. Die gastehuis is ideaal geleë naby die snelweg vir 'n oornagstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunette
Windmill Guest House Bloemfontein
Baie dankie vir julle mooi terugvoer! Dit was ’n plesier om julle hier te hê. Ek is bly julle het die verblyf geniet en hoop om julle gou weer te verwelkom wanneer julle weer in die area is.

Albert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfect for any trip, clean and friendly owner. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bongani T
1 nag
5.0
Aug 2025

I had a great time. Relaxed environment. It was a great and very neat place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunette
Windmill Guest House Bloemfontein
Thank you Bongani, it was nice having you. I am glad you enjoyed your stay with us. Our guest comfort is important to us. We look forward to having you again.

Lorraine C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Kan aanbeveel baie billike prys. Baie lekker, alles netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunette
Windmill Guest House Bloemfontein
Lorraine, dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ek hoop ons sien julle binnekort weer.

Alice S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld. Dit was koud in Bloemfontein en ons het in die donker daar aangekom. Nietemin was die gasvrou vriendelik en gasvry. Die kamer was heerlik warm en snoesig. Daar was alles wat ons nodig gehad het en ons motor was veilig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunette
Windmill Guest House Bloemfontein
Alice, baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit beteken vir ons baie. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. In die vreeslike koue weer moet vriendelikheid maar opmaak daarvoor. Ons gaste se gerief en veiligheid is vir ons belangrik. Ek hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Ziyanda M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

It gave a feeling of nostalgia. It felt like I was home. The room was cosy and warm. No noise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunette
Windmill Guest House Bloemfontein
Ziyanda, it was such a pleasure having you. I am glad you enjoyed your stay with us. We are looking forward to having you again sometime soon.

Wanita U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Skoon, netjies, veilig. Alles wat ons nodig gehad het vir ons oorslaap vir die aand. Skoon, netjies en goed geleë, naby N1. Ons het lekker gebly en kan met geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunette
Windmill Guest House Bloemfontein
Wanita, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Ek is so bly julle het julle tyd by ons geniet. Onthou, ons deure staan altyd oop vir julle.

Dalré E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ons was goed ontvang en het heerlik gebly. Ons het lekker gebly en geslaap in julle plekkie. Alles is mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sunette
Windmill Guest House Bloemfontein
Dalré, dankie vir jou terugvoer. Ons is so bly julle het julle tydjie by ons geniet. Ons gaste se gemak en veiligheid is vir ons belangrik.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sunette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 135

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Nooientjielief, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmM2E5NGIyLWMyNzMtNDYzYy1iMDcwLWJkZmNmMDE3MjlhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 9 Nooientjielief Pellissier 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.161359722222 26.17641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang