Successfully reported
+35

Windpoort Country Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Windpoort, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Windpoort Country Guest House is op 'n plaas 16 km-grondpad vanaf Britstown. Dit bied 2 selfsorgopsies met slaapplek vir tot 6 gaste en is die ideale stopplek vir gaste wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis.

Dié gastehuis is smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamers. Die slaapkamers het albei 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede leefarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, en daar is 'n aparte toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en kisvrieskas toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n sitkamerstel, 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 6.

Die Country Cottage is langs Windpoort Guesthouse, maar dit het sy eie aparte braai-area en skaduparkeerplek.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het slegs 'n stort. Daar is ook 'n kombuis en 'n TV.

Gaste kry ook toegang tot gratis WiFi en daar is 'n swembad en 'n braai-area buite.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elrietha O
Gesin met tieners
5.0
Het oorgebly vir 'n nabye troue en kon ook lekker rus op Windpoort en afskakel. Fantastiese gasteplaas met Karoo-rustigheid en skoonheid. Baie netjies...
Sien meer
Okt 2025
Francis B
Saam met vriende
5.0
Kalmte vir die siel. Die Windpoort Country Guest House is 'n wonderlike plekkie om oor te slaap. Die plekkie is so oulik en alles wat jy nodig het. Sa...
Sien meer
Sep 2025
Alison D
Saam met vriende
5.0
Place to rejuvenate the soul. Our stay was very nice - it's the perfect stopover place. Nice and quiet, and it was awesome to spend my ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Jaundre V
Gesin met klein kinders
5.0
Stil en veilig. Stil, netjies, skoon en pragtige sterre in die aand en baie goed gerus vir 'n middelstop.
Jun 2025
Rochelle J
Gesin met tieners
5.0
Humbling and gratifying. A truly special stay! The night sky was breathtaking, and mornings on the open farm were so refreshing. Sune, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • N12, Windpoort, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Gaste dink Windpoort Country Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Windpoort, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuFllC4HzQrklhpcTrbrb9jLU1I8JTZlpLaM0u4sk4ywiWYwhDV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 132 5 1 5 N12 Windpoort 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.700081315218 23.606494789166
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang