Successfully reported
+22

Winton Gasteplaas

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D3332, Winton, Kathu, 8463, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Winton Gasteplaas bied 'n plaasstyl-toevlugsoord op 'n bekoorlike plaas een uur se ry vanaf Kathu. Dis die ideale verblyf vir gesinne of groepe wat op soek is na 'n wegbreek uit die besige stad.

Verblyf word gebied in 2 losstaande huise wat beskikbaar is vir selfsorg of met ontbyt en aandete ingesluit. Die verblyf is ideaal vir gaste op soek na 'n rustige vakansie, oornagverblyf of vir sakereisigers.

Die gastehuis-eenhede is op dieselfde perseel en die Ou Huis-eenhede is oorkant die pad. Gaste is welkom om maaltye te bestel vanaf die gastehuis en braai-areas is ook beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit natuurreservate, wildsplase en gholfklubs in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hendrik V
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike lekker Kalahari verblyf. Heerlike Kalahari stilte met alles wat jy benodig in die Ou Huis verblyf. Baie gawe gasheer en vrou.
Okt 2025
Johan P
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik, natuur, stilte, rustigheid. Die stilte van die plek is wonderlik.
Jan 2024
Alida M
Saam met vriende
4.8
Rus, rustigheid en pure plaas. So 'n lekker kuier en oornag! Wonderlike gasvryheid, stilte, miljoene sterre, silwerskoon en netjiese akkommodasie. Bai...
Sien meer
Mei 2024
Herman F
Saam met lewensmaat
4.6
Wens ons kon langer bly! Ons afdraai van die N14 af was so 'n wyse besluit; ons het 'n juweel ontdek! Die huis is pragtig, skoon en ruim met alles wat...
Sien meer
Mei 2025
Marlette V
Saam met lewensmaat
4.6
Kraakvars beddegoed, heerlike warm water, vars plaasmelk in die yskas . Ons het baie lekker gebly op die plaas.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Suré Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • D3332, Winton, Kathu, 8463, Noord-Kaap
  • Gaste dink Winton Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D3332, Winton, Kathu, 8463, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3aN7jxh5IpbyHLueudLr8wmgeLtG9QI60EmW03G2ttrk8cTp8W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 D3332 Winton 8463 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.496786160002 22.628308992056
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang