Successfully reported

Winton Gasteplaas

Gastehuis
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die gastehuis het slaapplek vir 11 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens die sitkamer het ook 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Die huis het 'n goed toegeruste kombuis, sitkamer, braai-area en 'n buite-badkamer.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Etes kan voorsien word, mits vooraf reëlings getref is en teen 'n addisionele koste.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ou Huis
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié rustieke, losstaande huis beskik oor 5 slaapkamers en is op dieselfde perseel as die eienaars se huis geleë. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die vyfde slaapkamer het 'n enkelbed. Die gebruik van die tweede badkamer word gedeel tussen gaste. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis, sitkamer en eetkamer.

Oorsig van kamer/eenheid
5 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Etes kan voorsien word, mits vooraf reëlings getref is en teen 'n addisionele koste.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D3332, Winton, Kathu, 8463, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3aN7jxh5IpbyHLueudLr8wmgeLtG9QI60EmW03G2ttrk8cTp8W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 D3332 Winton 8463 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.496786160002 22.628308992056
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang