Witteklip Farm House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Geen ongeregistreerde gaste, plaaslike inwoners of dagbesoekers word toegelaat indien dit nie vooraf gereël word nie. 
- Die vervangingskoste vir verlore sleutels is R750. 
- Dis 'n blommeplaas en gaste moet versigtig wees as hulle vuurmaak. Gaste mag net in die braai aan die agterkant vuurmaak. 
- Die kaggel is net vir versiering en gaste mag nie daarin vuurmaak nie. 
- Rook is verbode binne en gaste mag nie stompies in die tuine gooi nie. 
- Gaste moet breekskade dadelik aanmeld en gebreekte glase tel as breekskade. 
- Gaste moet vir skade betaal, of vir die versekerings-skorting. 
- 'n Ekstra skoonmaakdiens beloop 'n ekstra koste. 
- Gaste mag net fietsry as hulle 'n permit van Kleinmond Cycling Club het. Dit moet voor aankoms gereël word. 
- Wees asb. bedagsaam teenoor die bure deur nie harde musiek op die dek te speel nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 24 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 18 volwassenes, 6 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 17:00
- Adres: Off Roos Avenue, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang