Successfully reported
+24

Wolkedraai @ Kloppenheim

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winnaarspoort Road, Kloppenheim Country Estate, , 1100, Mpumalanga
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Wolkedraai @ Kloppenheim is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in Kloppenheim Country Estate, eNtokozweni en bied slaapplek aan 8 gaste. Dit is ideaal vir spesiale gesinsbyeenkomste of om herinneringe saam met vriende te skep.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers, asook 'n aparte gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort en bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, kaggel en gemaklike sitplek.

Bedags is die stoep die ideale plek om die uitsig te geniet en vleis of die forel wat gaste self gevang het, te braai. Daar is 'n ruim grasperk waar kinders kan speel en 'n dagbed in die sonkamer.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anton Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Winnaarspoort Road, Kloppenheim Country Estate, , 1100, Mpumalanga
  • Gaste dink Wolkedraai @ Kloppenheim het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winnaarspoort Road, Kloppenheim Country Estate, , 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa93768612bec4589720ae98fe6951b0040b82a76e22f7a1065e9eb4fde761aa19783fe678d46b01b6705480c4c20f35cef3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Winnaarspoort Road Kloppenheim Country Estate 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.651859602391 30.166442373951
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang