Successfully reported
+56

Wolvekloof Karoo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erasmuskloof Road, Modderkraal Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wolvekloof Karoo bied lieflike selfsorgverblyf, geleë op die eienaar se plaas, ongeveer 49 km buite Graaf-Reinet. Dit is 'n ideale keuse vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping om weg te kom van die gewoel van die stad.

Gaste het 'n keuse tussen 2 vrystaande kothuise, elk met hul eie privaat ingang en badkamers. Daarbenewens beskik die kothuise oor gemaklike beddens, knus leefareas met 'n kaggel, toegeruste kombuisies en 'n onderdak-patio. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuisie in die boma. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Elke eenheid het hul eie privaat braai-area, of hulle kan gebruik maak van die gemeenskaplike vuurput in die boma. Die eiendom spog met sonpanele en verskeie aktiwiteite soos voëlkyk, verskeie stap- en bergfietsroetes, en gaste kan wildkyk geniet. Hierdie plaas is net buite Graaf-Reinet geleë waar plaaslike geriewe soos winkels en restaurante geniet kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Almarie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Erasmuskloof Road, Modderkraal Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Wolvekloof Karoo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erasmuskloof Road, Modderkraal Farm, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1f86f114dcb81e4b264749a88f799815b86aa756ed8abc0d69d8a631dcd5c07fbc120afe884e1d53cd4d31270125f06a2ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Erasmuskloof Road Modderkraal Farm 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.106771538446 24.861339115897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang