Successfully reported
+13

Wonder by the Sea

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 86 Lagoon Drive, 5 Hawaan View, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wonder by the Sea is 'n lieflike tuinwoonstel in 'n veilige gebou op die strandfront in Umhlanga Rocks. Die kompleks is 300 m van die strand af geleë, wat dit die ideale basis maak om die area te verken.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid is met lugversorging, 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskassie, lugbraaier, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die slaapkamer het ook 'n TV met DStv-kanale. Verder is gratis WiFi en 'n lessenaar ook beskikbaar.

Daar is 'n privaat tuin met 'n tafel, stoele en 'n Weber-braai. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n muurbalbaan. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Yolandi V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly en baie sentraal. Ons het heerlik gebly. Die plekkie is gerieflik ingerig, skoon, netjies, veilig en baie sentraal. Ons het nie 'n voert...
Sien meer
Sep 2025
Lara N
5.0
Fabulous. Another fabulous stay at Wonder by the Sea. Great location, lovely place and the bed is really comfortable!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Inge F
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en naby die see. Fantasties! Stapafstand van die see. Pragtige woonstel - skoon en netjies, voel so tuis.
Apr 2025
Hannelie M
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlike tyd in Umhlanga! Ek wens ons kon langer bly. Die eenheid is perfek toegerus met gemaklike meubels en toerusting. Hierdie verblyf word st...
Sien meer
Mrt 2025
Lara N
5.0
Perfect for two! Gorgeous place to stay with easy access to the beach. Clever design. Owners friendly and always helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 86 Lagoon Drive, 5 Hawaan View, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Wonder by the Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 86 Lagoon Drive, 5 Hawaan View, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7cbc8db796250e4623dfb0f2e6c1251660862fbf91408957acce24ce6f20c0efa526be9b38702f2aa5ff25c5f2eb85252b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 86 Lagoon Drive 5 Hawaan View 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -29.714996518498 31.091877242922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang