Successfully reported
+13

Wonder by the Sea

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 86 Lagoon Drive, 5 Hawaan View, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wonder by the Sea is 'n lieflike tuinwoonstel in 'n veilige gebou geleë op die strandfront in Umhlanga Rocks. Die kompleks is gerieflik geleë binne 300 meter van die strand af en dien as 'n ideale basis om die area te verken.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n smaakvol gemeubileerde slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, terwyl linne en badhanddoeke sorgvuldig voorsien word.

Die lugversorgde eenheid is goed ingerig met 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lugbraaier en 'n yskassie. 'n Gerieflike etenstafel met sitplek vir 4 is beskikbaar vir gaste om hul maaltye te geniet. Vir vermaak word 'n TV met DStv-kanale in die slaapkamer voorsien. Daarby, vir diegene wat 'n werkspasie benodig, is gratis WiFi en 'n lessenaar tot hul beskikking.

Die eenheid lei na 'n privaat tuin en bied 'n bekoorlike buitelugruimte wat gemeubileer is met 'n tafel, stoele en draagbare Weber-braai. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en muurbalbaan, asook 'n veilige parkeerplek binne die kompleks, wat 'n aangename en veilige verblyf verseker.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Yolandi V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly en baie sentraal. Ons het heerlik gebly. Die plekkie is gerieflik ingerig, skoon, netjies, veilig en baie sentraal. Ons het nie 'n voert...
Sien meer
Sep 2025
Lara N
5.0
Fabulous. Another fabulous stay at Wonder by the Sea. Great location, lovely place and the bed is really comfortable!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Inge F
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en naby die see. Fantasties! Stapafstand van die see. Pragtige woonstel - skoon en netjies, voel so tuis.
Apr 2025
Hannelie M
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlike tyd in Umhlanga! Ek wens ons kon langer bly. Die eenheid is perfek toegerus met gemaklike meubels en toerusting. Hierdie verblyf word st...
Sien meer
Mrt 2025
Lara N
5.0
Perfect for two! Gorgeous place to stay with easy access to the beach. Clever design. Owners friendly and always helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 86 Lagoon Drive, 5 Hawaan View, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Wonder by the Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 86 Lagoon Drive, 5 Hawaan View, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7cbc8db796250e4623dfb0f2e6c1251660862fbf91408957acce24ce6f20c0efa526be9b38702f2aa5ff25c5f2eb85252b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 86 Lagoon Drive 5 Hawaan View 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -29.714996518498 31.091877242922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang